SMS’e vir 23 Februarie 2023
Al die kritiek en negatiewe berigte oor hoe Okahandja lyk, verwys: Kan die munisipale raad nie maar ’n dak oor Okahandja opsit, dit toesluit en gaan nie, want hulle is te sleg om die dorp te bestuur. En die inwoners is net so slap, hulle bevuil hulle eie dorp en stem elke jaar weer vir dieselfde onbevoegde regerende party. Word wakker mense!
Meneer, as die Rooilyn verwyder word, sit ons met al daardie siek beeste daarbo se siektes tussen ons beeste. Die Rooilyn is vir ’n rede daar.
Om vir Ashkiiiiiees meer inligting te gee dalk oor die mediese fonds wat deur Psemas-lede benut word. Onthou van die lede het 45 jaar vir die land gewerk. Salarisse was maar minimaal en hulle het ook belasting betaal. Hulle het ook gesinne gehad wat onderhou moes word. Daar was geen oortydbetalings gedoen nie, en baie min salarisaanpassings. Maar vir die trots en eer van jou land was ons lojaal. Dit was elkeen se eie keuse. Andere het groot salarisse verdien en moet mos geweet het eendag moet jy jou medies koop. Ons behoort ook die grootste meerderheid aan ’n addisionele skema, om ons staatskema te “top-up”. So almal betaal ook ekstra en dit is nie net die N$360 nie. Dit gee dalk net ’n bietjie meer insig, dat dit nie in jou sak ingeval het nie. Ons het gewerk vir ons deel.
Is moeg vir ’n korrupte land. Moeg vir loadshedding! Ek hoop ons hier in Namibië leer iets daaruit en sien hoe dit nie moet wees nie.
Don’t play with LPM! LPM will humble you, you will become reborn again! With a cross from RSA border to Namibian border, Sky Daddy is watching.
Sondag, 19 Februarie 2023. MTC skakel af, geen selfoondiens. Is julle van jul kop af? Hoekom skakel julle nie permanent af nie, dat ’n professionele een kan inkom.
CoW, Jasmyn street in Khomasdal is full of potholes. Make a plan and river sides between Mahatma Ghandi and Jasmyn street.
Onse werkers het alle jare geglo, jou werk is verseker in ’n Swapo-maatskappy, maar nou vernietig hulle raad en KH onse werk en Swapo luister nie.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie