SMS’e vir 21 Augustus 2023
Waarom word net sekere groepe mense geteiken vir inkomstebelasting? Wanneer word die duisende sjebiens in die Noorde bekyk, of is die regering bang hulle verloor kiesers?
Die lesersfoto oor die klomp beeste op die snelweg tussen Windhoek en Okahandja verwys: Die beeste hoort nie daar nie. Hoekom is die pad nie behoorlik afgekamp nie? Vra vir die Roads Authority hoekom is die pad nie afgekamp nie.
Republikein se voorblad van Woensdag 16 Augustus. Ek is hewig ontsteld dat honde wat die mens se vriend is, gesteel word om te eet. Die twee honde wat in die motor se bagasiebak gekry is. Watter trauma het hulle nie beleef nie? Sulke mense is geestelik siek en versteurd!
Lady Pohamba en personeel julle is uitstekend! Dr. Ogbonna, baie dankie vir die passie waarmee jy en jou personeel julle beroep beoefen!
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie