SMS'e vir 2 Maart 2022
Wat het die Lutherse Kerk-leiding gemaak met die pastoor wat vir verkragting aangekla is? Ek sien dat hy nog by die kerk is.
Kom besoek Walvisbaai gerus, dit is nou daar waar minder as niks goeie teerpaaie bestaan nie.
Petrol price hike is due to an incompetent government and ministry of energy.
Fuel price hike again, and now the public must pay for a bankrupt and incompetent government. Time for Swapo to go.
City police, asseblief, help ons met die mense wat ons vullisdromme so uitgooi. Elkeen het sy eie trollie en hul vra ook wanneer stoot jy die drom uit. Neem ook die trollies af by hulle. Ons is nou moeg gesukkel, regtig!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie