No Image Caption

SMS’e vir 18 September 2023

Sanet Pearson
Alles val deesdae uitmekaar of is leeg gesteel. Vroeër het goed ten minste gewerk en plekke bestaan. Moord, verkragting en kinderverkragting was daar ook nie soos nou nie.Baie dankie aan Mario Monteiro en sy ambulansspan se vinnige hulp met ’n noodgeval Dinsdag in Kleine Kuppe, Windhoek. – Anna Kilian

How can this legal skirmish/fun and games be tolerated at Hosea Kutako Airport by companies contracted to work for the public. The same public presently being totally overlooked for the sake of personal gain it would seem.

How do you blow the whistle when your whistle blower and person is on Exco and they are covering for each other and then victimizes employees. Then they ask members to report claim fraud!

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-07-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer