SMS’e vir 15 Februarie 2023
Die padverkeerstekens in Keetmanshoop is uitgebleik of onleesbaar en die munisipale swembad se water is groen en slymerig onder op die bodem. Albei hierdie probleme hou ’n gevaar vir die publiek in, maar dit lyk of dit niemand pla nie, of miskien moet dit vanself regkom.
Ek moet registreer vir pensioen. Ek wil vra of Namibië my nie kan help met N$50 om ’n smartkaart te open nie. Kontak die nommer 081 792 8553. Asseblief moet my nie oordeel, omdat ek hulp soek. Dankie.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie