SMS’e vir 13 Julie 2023
Ek is opsoek na grys truie vir twee meisies (15 en 16). Asseblief, sal baie dankbaar wees as iemand my kan help. Mense, dis baie koud, help my al is dit tweedehands. Groot asseblief.
Ek wonder wanneer gaan die hoë heinings weerskante van die snelweg in die Brakwater-Döbra-omgewing opgerig word? Die beeste wat daar rondloop is werklik ’n gevaar vir motoriste.
Baie dankie Okahandja Spar vir die parkeerplekke en aangename koop-ervarings by julle.
Ja-nê, party mense se mentaliteit is werklik om jou asem weg te slaan. Jy wat viervoetkinders wil eet, daar is ’n spesiale plekkie vir jou in ou Niek se plek.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie