SMS’e vir 12 Mei 2023
Ek kry baie honger. Ek bly alleen in ’n klein kaia, is 59 jaar oud. Ek soek tog asseblief hulp met kos en skoene. Kontak die nommer 081 792 8553. Help asseblief!
I, Macintosh Mbatjiua Lucius Brown, lost my driving license and Namibian identity card. If found, please contact 081 129 6723.
Lost and found. I found car keys in the street at Kallie Roodt Street, Northern Industrial. Call 081 252 5106 if it is yours.
En wat van almal wat hul krag betaal. So ook die wat koopkrag het? Nou moet ons ly onder diegene wat nie betaal nie, asook diegene wat die munisipaliteite bankrot steel?
Ons wil weet of Windhoek se taxiprys N$26 is.
Hier op Karasburg word mos buite die heining gestaan en dan word die waterlesing geneem. Hoe op aarde kan die persoon sien wat is die lesing. Dis hoekom die bedrae, maand vir maand dieselfde is. Enige lesing word sommer neergeskryf.
Hoe op aarde moet ’n skool sy daaglikse verpligtinge nakom teenoor sy leerlinge, as daar nie geld is om leerlinge te vervoer na byvoorbeeld sportbyeenkomste toe nie. Daar kan nie fotostate gemaak word nie, want daar is nie fotostaatpapier nie. Daar is nie geld vir ink nie. Daar kan nie prysuitdeling gehou word nie, want daar is nie geld om sertifikate aan te koop en te laat druk nie! Waarheen is die onderwys op pad. Ons kla oor die uitslae, maar dis hoe min ons van ons leerlinge dink. Dis pateties! Waarheen is die geld wat skole moet kry?
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie