No Image Caption

SMS’e vir 11 Julie 2022

Katiti is in die sop vir misuse of his powers soos gewoonlik. Hy sal hom nog lelik vasloop. Herregistrasie vir pensioen. Moet almal weer registreer, of is dit net vir Khomasdalstreek? Ek moet dit deel. Toeriste wat vertel hoe ongelooflik dankbaar en geseënd ons kan wees om in ’n land te woon soos Namibië! Ons inwoners is vriendelik, hulpvaardig en gasvry. Hoe veilig hul hier gevoel het, terwyl hul deur ons land toer. Hoe hulle die ontwikkeling en vooruitgang sien, grondpaaie wat in ’n goeie toestand is, nuwe paaie wat gebou word. Dankie aan Namibië en sy inwoners.

President Hage Geingob. Ons betaal die union op tyd, maar ons kry swaar. Omaheke. Ons kla, maar dit help nie.

Kommentaar

Republikein 2025-05-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer