SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e vir 1 Maart 2023

Mandy Rittmann
’n Vriend wat selde koerant lees, neem vandag Republikein in oënskou en wou by my weet of dit nou ’n Engelse of Afrikaanse koerant is. Ek kon nie méér met hom saamstem nie. Dis om oor te huil. Het jul vertalers nodig?

Is daar nog iets oor van TransNamib met al die treine wat so ontspoor?

Sielsaligheid is outentiek. Dis alles omvattend. Dit het die outoriteit om die verlede te kanselleer – vergifnis. Die hede te bevestig, genade en die toekoms te bekragtig – liefde.

* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer