SMS’e 28 Augustus 2023
Graag wil ek die drie voormanne van MTC wat tans hier in Walvisbaai die fibre-kabels lê, gelukwens. Dis ’n uitstekende diens wat gelewer word. Baie geluk!
Dan raak hulle persoonlik met ’n mens. Kalkrand-polisie is nie almal wat werk nie. Hulle gaan rook, drink by die werk. Wil nie name noem nie.
Aggie Rooi in Karasburg. Baie dankie dat jy so mooi na die begraafplaas kyk. Dis netjies en skoon. Familie wat die begraafplaas besoek het, kon nie glo dat dit in so ’n goeie toestand is nie.
Die Afrikaanse rugbykommentaar op NTV is hoogs eentonig om die minste te sê. Een stemtoon deur hele wedstryd?
Lady Pohamb-hospitaal. Ons waardeer dit dat julle besoektyd saans tussen 7 en 8 is. Ons wat tot 6 uur werk, kan dan maklik ons mense besoek, veral ons wat aan die anderkant van die stad bly.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie