SMSe (002)
SMSe (002)

SMS’e 12 Mei 2022

Die skrywe oor: “Anderkant nou se pyn”, is met soveel deernis, wysheid en insig gestel. Ek wens dat ons as ’n nasie dit kan gebruik as ’n platform vir opregte omgee, respek en liefde vir mekaar, omdat emosie nie kleur gebonde is nie. Ons ervaar almal dieselfde pyn. Baie dankie.

PDM’s President, Deputy President and Secretary General are all from the same ethnic group, namely Otjiherero.

“Padbouprojek ruk dood”:

Gee die werk asseblief net vir die China-maatskapye, hulle werk om klaar te kry! Namibiërs poer-poer en wil nie eintlik werk, maar net pay en dan word die unies gebruik om die werk tot stilstand te dwing. – SAP&H

Kommentaar

Republikein 2025-05-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer