Polisiestasie in Klein Windhoek
ALMUT DU TOIT SKRYF:
Hierdie polisiekantoor in Klein Windhoek is bekend as die mees effektiewe kantoor in die hele stad. So, behalwe die baie inwoners in die omgewing, kom ook mense van die hele Windhoek soontoe, want hulle weet dat hulle daar doeltreffend gehelp word! Ek is een van hulle!
* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie