Outjo Sekondêre Skool (1959-1963) – Deel 1

Lesersbriewe
Gerrie Alberts
GERRIE ALBERTS SKRYF:Anita Bester se terugblik oor Outjo Sekondêre Skool het ’n golf van nostalgie by my wakker gemaak. Ek was van 1959 tot 1963 ’n leerling daar en het in 196
...

Kommentaar

Jozanne Brits 3 Maande Gelede 09 June 2026

Gerrie Alberts, ek sal dit so waardeer as jy my kan kontak. Ek is n klein dogter van Dirkie Alberts, wat op die plase groot geword het. My oupa grootjie was Gert Andries Jacobus Alberts, en oumagrootjie was Susara Maria Alberts. Ek sou so graag met jou in kontak wou kom. Groete Jozanne Brits (dalk net noem) my moeder gebore Mara Steenkamp nou n Jansen Haar ma: Dirkie was 1 van die 9 kinders, Dirkie was 7 de.Sy het die mooiste stories vir ons vertel van die plase, en hoe hul met die donkie kar skool toe gery het verby die leeus wat besig is om n karkas te eet, en haar sussie Baby gehuil het, en hul haar mond moes toe druk. Hoop die boodskap kom by jou uit. Groete Jozanne, kleinfogter van Dirkie Alberts

Rapporteer

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer