Oor Breyten
PEDRO VORSTER SKRYF:
Eerbetoon aan 'n woordfees oorfees grootgees.
Prof. Behrens het die stukkie welluidend oorgedra waarin Breyten Breytenbach in sy eie woorde (Wel so bietjie aangepas vir die okkasie) sy uniekheid blootlê:
God sit en droom
in 'n mikboom
Met 'n bril
en 'n boek
en 'n beker koffie.
Hy kyk oor Sy handwerke
oor Breyten
en van pure plesier
knip Hy Sy oë". . .

Kommentaar
Joe Fourie
Katte knip mos ook hulle oe as hulle glimlag.