ONWAAR
Republikein is bewus van bedrieglike plasings wat aanlyn via ons Facebook-blad sirkuleer, wat die naam en foto van bekende persoonlikhede valslik gebruik. Republikein distansieer homself van hierdie vals inhoud en maan lesers om nie op skakels te klik na strooiposwebwerwe nie. Dit kan jou persoonlike inligting en toestelle in gevaar stel.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie