Ontsteld
PENSIOENARIS SKRYF:
Ek is hewig ontsteld. Ons pensioenarisse kry ’n skamele 100 dollar by. Kyk wat maak ons “vroue”-president. Ek het 43 jaar belasting betaal. En ander kry als. . . byna verniet. Ek weet voor “God”, ek sal nie weer vir haar stem nie.
* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie