Oktobermaand
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:
Geseënd is jy Oktober
Dankbaar het my hart verower
Oktober mooie maand
Beeldskoon elke aand.
Oktober se blou
Sal vir altyd onthou
Oktober mooiste maand
Maanskyn weer vanaand.
Namib-appelkoos
Oktober-Namibsroos
Narraville-bos in blom
Welwitschia-oggendmis sal kom.
Goeie Oktobermaand
Dankbaar elke aand
Oktobermense is goeie mense
Sukses inni hart se spense.
Oktober mooie maand
Dankie hemel Heer elke aand
Dit is my groet my boet
Oktobermaand is heuningsoet.
’n Gedagte wat in Oktober verjaar
Moet ‘seblief nie stof vergaar
Oktober skoon en liefdevol
Seënwense by die emmersvol.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.
Geseënd is jy Oktober
Dankbaar het my hart verower
Oktober mooie maand
Beeldskoon elke aand.
Oktober se blou
Sal vir altyd onthou
Oktober mooiste maand
Maanskyn weer vanaand.
Namib-appelkoos
Oktober-Namibsroos
Narraville-bos in blom
Welwitschia-oggendmis sal kom.
Goeie Oktobermaand
Dankbaar elke aand
Oktobermense is goeie mense
Sukses inni hart se spense.
Oktober mooie maand
Dankie hemel Heer elke aand
Dit is my groet my boet
Oktobermaand is heuningsoet.
’n Gedagte wat in Oktober verjaar
Moet ‘seblief nie stof vergaar
Oktober skoon en liefdevol
Seënwense by die emmersvol.
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie