Nuusuitsending benodig aandag
KOOS VAN ZYL SKRYF:
Die begrafnis van Hage Geingob. Graag wil ek net my sê uitspreek oor die tragiese laaste eerbetoon aan Hage Geingob. Ek dink werklik die hele proses is van begin tot einde deur ons eie regering en ook die NBC beslis skitterend hanteer. Die hele proses, verloop en einde is regtig skitterend hanteer en gedoen. Ons kan werklik as ’n nasie trots op hulle wees. Baie goed gedoen! Ek hoop net die NBC kan ook iets drasties doen aan hulle nuusuitsending om agtuur. Verbeter dit net asseblief, sodat mens sonder skaamte daarna kan kyk!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie