Lag saam
Van ManuB, uit De Duivelaar:
(Afrikaners: lucifer = vuurhoutjie)
Heb je het verhaal gehoord van die Engelse die in vijftien uur van Dover naar Calais zwom en binnen tien minuten alweer terug was? De elastieken band van haar zwembroek aan de pier was blijven hangen.
* * *
Jef: “Het is niet eerlijk! De luciferfabriek heeft me ontslagen.” George: “Werkte je niet genoeg?” Jef: “Toch wel! En ik ing altijd zeer grondig te werk. Ik probeerde zelfs elke lucifer uit vóór ik hem in het doosje stak!”
* * *
De chirurg vraagt aan de verpleegster: “Hoe gaat het met de patient bij wie we een hart hebben ingeplant?” “Goed, dokter, hij heeft al twee maal gevraagd of ik met hem wil trouwen.” “Goed, zijn hart is in orde. Nu zijn hersens nog. . .”
~~~~~~~~~~~~~~
Gesien op die internet:
* As daar vir jou een deur toegaan, gaan 'n ander een oop. Behalwe hiervoor, is dit 'n baie goeie motor.
* Ek is nou so lus vir kuiermense, ek hardloop sommer by die agterdeur uit en gaan klop aan die voordeur.
* Ek sien mense van my ouderdom bergklim en ski, en hier is ek trots daarop as ek my voet deur my onderbroek kan kry sonder om my balans te verloor.
~~~~~~~~~~~~~~~~~
Uit ons argief:
Van HermanH, uit Daily Groaner:
Die blondine gaan na 'n oogkundige om oë te toets. Die oogkundige sê sy moet die letters op die skerm lees, eers met die een oog en dan met die ander. Maar ons blondine raak so deurmekaar met die verskillende oë, soos wat blondines nou maar doen, dat die oogkundige naderhand 'n groot papiersak neem, 'n gat daarin maak en oor haar kop trek sodat sy net met een oog op 'n slag kyk. Toe hy weer sien, huil die blondine dat die trane die papiersak natmaak. “Juffrou,” sê die oogkundige, “moenie so ontsteld wees dat jy 'n bril gaan kry nie. Baie mense dra ’n bril!” “Ek weet,” gee sy toe, “maar ek wou so graag 'n bril met regte rame gehad het.”

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie