No Image Caption

Kritieke ineenstorting

GG DU RAAN SKRYF:

Iway, Iway, where art thou – 10 dae se stilte met geen tot bitter min tekens van lewe op ons nasionale kommunikasieverbinding met die res van planeet aarde. Is die land se strategiese instellings darem op hoogte van die kritieke ineenstorting van ons nasionale bate?

* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer