Briewe
Briewe

Kaiings braai

Mandy Rittmann
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:

Van doer agter oor die rand

Het jy kom aanland

Vergeet van ses en sewentig

Onthou vir vier en twintig.

Ja-ja, oë lees nou re

Koud is tydlik weg

Sedoos praat ons van

Skinkikofi warm uit die kan.

Ons luister na jou geraas

Skop, fluit, stof en sand verplaas

Oor die wye Namibrant

By die kou Atlanties geland.

Warm ja soos die kole stoof

G’n skaduwee kan jou verdoof

Kaiings vel en uitgebrand

Sedoos bly aan die kus se kant.

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer