Hou politiek en sport weg van mekaar
ROBBIE THOMPSON SKRYF:
Dis jammer, uiters jammer dat atlete weereens die reg ontsê word om hulle land op internasionale vlak te teenwoordig. Ek praat van die Russiese atlete van die huidige Paralimpiese Spele.
Diegene wat dink politiek en sport meng nie, dink weer. Slegs drie dekades gelede kon niemand in Suid-Afrika deelneem nie as gevolg van apartheid.
Deesdae is ons in Namibië 'n goeie voorbeeld wat kan vermag word in sport met goeie bestuur, deursigtigheid en natuurlik atlete, borge en die publiek wat hulle kant bring.
Net soos met die druk van 'n knoppie, soos tans in die Oekraïne gebeur, so moet ons bedag wees op dieselfde kwessies hier tuis. Ons sportadministrateurs moet dit gedurig in gedagte hou.
Hoe sê Naas en ander? "'n Week in sport is 'n baie lang tyd!"

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie