No Image Caption

Gedenk. . . Halfmas. . .

Mandy Rittmann
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:

Abba Vader. . . Danke virri rustigheid.

Tate Sam Nujoma se geaardheid.

’n Gemoedsrus van vrede.

’n Glimlag met ‘n rede.



Gebou soos ’n leeu, sterk.

Gedagtes het altyd oortyd gewerk.

Vreedsaam by die groot dam.

Liefde met vrede ingepalm. . .



Rus in vrede ons pa.

Vrede jaag ons na.

Baie het u nooit gevra.

Dankbaarheid met liefde verdra.



* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer