Briewe
Briewe

Flamink

Mandy Rittmann
MOGAMAT SALIE SABAN SKRYF:

Ewe kordaat ’n dril soldaat

Kop onner en knieë na agter

Suig langnek onner die water

Dril sersant dril inni water.

Suig ja suig jou langnek

Tot jou haardos verkleur

Alge deur jou tandlose bek

Pienk gelaat inni strandmeer.

Sierlik trotseer jy die weer

Vlerke sierlik in trotse vlug

Dril jy inni strandmeer

Flamink pronk sonner ’n klug.

Kommentaar

Republikein 2026-01-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer