Facebook vir 9 Oktober 2025
“Presidential convoy scare sparks questions over police escort safety:”
Hulle is die gevaar op die pad. Hulle druk jou mos van die pad af. - Jolandie Silver
They drive like that as standard. It gets worse when they get on the airport road. There they push you off the road even if there is no shoulder to pull onto. - Phillip Barnard
Hulle is die grootste gevaar op die paaie. Hulle druk ‘n mens eenvoudig af van die pad. - Rovey van Vuuren
The blue light circus show-cases the make-and-break attitude of those in power, power bestowed upon them by civilians of which they are/should be the servants! They can not understand this fact? - Izak Smit
They can just drive in a normal car no one will even notice its the president. - Reinhardt Fourie
Daai escorts gee glad nie om of jy kan stop of nie, hulle ry jou eenvoudig van die pad af! Hulle is ongelooflik roekeloos en gee nooit genoeg tyd vir jou om van die pad te kom. Hulle is beslis die grootste gevaar! - Sarika Jonker Engelbrecht
Ek sê en noem dit oor \'n persoonlike ervaring wat jare terug gebeur het wat ek ook vragmotor vol vrag beeste vervoer het. Ja my vuiste moes toe ook praat werk doen. Gelukkig genoeg getuies vir my gewees en kon toe voortgaan na die geveg. - Piet Burger
Ek was ook deel van daai spul Sondag! By "Vergenoeg" het hulle ons van die pad af gery! Ek wens ek het ‘n dash cam gehad, dat ek ‘n video kon upload. Dit was belaglik, my kinders in die kar het so groot geskrik! Ek het selfs Vrydag amper my kar gerol en was van die pad af gedruk. Daai convoys het geen respek vir enige ander padverbruikers nie, en het ons lewens in gevaar gesit! - Desiree Ashley van Zyl

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie