Facebook vir 9 April 2025
“Tente, sinkhuise dien as klaskamers:”
Bou tog klaskamers, gee vir regte argitekte om planne op te trek en mense wat kan bou. – Lena Mudge
“Neckartaldam is propvol:”
En daardie water in die Neckartal beteken net mooi niks vir niemand nie. Lê en verdamp. Verdomp! Skande! – Karin de Kock
Why must we still pay for a human need, water! – Leni Losper
Ons land is wonderlik geseën met volop reën. – Lettie Blignaut
“Republikein-voorblad, 8 April 2025:”
Efundja creates short term false food security but does not provide a lasting solution to water shortage in the area, why not build a Neckartal dam northern version? – Joshua du Toit
Dit kan nie ‘n vloek wees nie. Al die jare as dit gereën het, was dit so. – Jannie von Wielligh
Die Ovamboland, net soos dit ontstaan het, eeue gelede. Die genade water sál jou altyd kom terg en hoër grond is daar nie. Bly net veilig daar. – Billy Heydenrych
Mense daar is baie water by die Neckartal, maar 70 miljoen kubieke meter per sekonde se invloei? – Billy Heydenrych
“Verstommende geologiese ontdekking in die Namib:”
En daar word Namibië net nog ryker lol, maar die mense kry nog steeds swaar. – Naomi Eiman
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Network Media Hub (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie