Facebook
Facebook

Facebook vir 6 Oktober 2025

Mandy Rittmann
“65% sonder seep en water ”:

Julle worrie oor seep en water, maar kan nie eens ‘n plan maak met die dreine wat so oorloop en vir weke in die strate lê nie. - Madelyn Burger



Not just without soap or water, they have no access to flushing toilets at home (especially in informal settlements)! A crying shame. - Friedel Dausab



Terwyl hierdie afgryslike dinge gebeur, maak die regering biljoene dollars se skulde wat ons raak, en gee biljoene vir \'n weermag wat nie eers vure mag uitblus nie. Dit is niks anders as sabotasie en hoogverraad nie. - Bennie Bobejé



Onafhanklikheid se skuld. Ons was elke jaar deur die staatshospitale se amptenare by die skole ingespuit en druppels in onse kele af gegooi, nou is daar geen medikasies nie. - Minerva Van Rooyen

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer