Facebook
Facebook

Facebook vir 23 Julie 2025

Mandy Rittmann
“Namcor-stoorgeriewe bly in die rooi:”



Die regering moet hom hou by sy mandaat, en dit is om te regeer en nie in besigheid betrokke te raak nie. Dit is niks anders as 'n paar uitverkorenes wat hulself verryk nie. – Trevor Von Der Fecht



Julle het so pas ‘n reddingsboei van N$200 miljoen van die belastingbetalers ontvang. Privatiseer die lot of dit is ook ‘n Air Namibia. – Coenie Vermeulen

Kommentaar

Republikein 2025-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer