Facebook vir 21 Oktober 2025
“Kenners sê oor die skrapping van misdaadrekords:”
Nie eens mense sonder ‘n rekord kry werksgeleenthede nie. – Vicky Koortzen
My ot dit is nou een helse slegte idee! – BertusNadia van den Heever
Is maar net om paar groot kriminele se rekords skoon te kry. – Cassie Carstens
Ons almal verdien ‘n tweede kans. Daar kan sleg uitkom, maar net sowel goed. As jy nie ‘n familielid daar het nie, moenie oordeel nie. – Martha Both
Of om maar weer of nog misdade te pleeg! Hoe belaglik dan nou! – Christine Kruger
Van sulke sotlikheid het ek in my dag des lewens nog nie gehoor nie. – Maatje Agenbacht
Ag liewe hemel. Ons jongmense met skoon rekords kry nie eens werk nie. Kry asseblief net ander verskoning om julle stemme te probeer verseker vir die volgende verkiesing. – Grietjie Mudge Buys
Mense ons moet tog verstaan, elke mens maak ‘n fout in die lewe. Klein of groot, soms baie simpel, dis goed om dit te skraap, veral iets wat jare terug dalk gebeur het. Even oor ‘n paar sokkies steel, het iemand dalk ‘n rekord. En deesdae as jy aansoek doen, dan word ‘n “police clearance” gesoek, is dit regtig fair dat iemand oor so iets klein op rekord gehou word. Dink tog. Maak nie saak of jy nie ‘n rekord het, dit is ‘n vereiste by meeste maatskappye nou, hul vra ‘n police clearance. Hulle sê nie misdadigers se rekords, dit is mense wat dalk jare terug iets gedoen het. – Dalina Leorine Isaacs
* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie