Facebook vir 2 Oktober 2025
“Republikein-voorblad”:Pffft. En hul swak bestuur en gebrek aan beplanning en voorkomingsmaatreëls. - Izak Smit
Hoekom was dit ’n ramp in die eerste plek? - Wilton Burger
Geen menseverlies nie. Ja, die diere wat vermink is. Onherstelbare verliese wat verhoed kon gewees het. Wel gedaan, regering vir julle patetiese hulp. - Johan Theron
Adele Neethling
Geen mense verlies! Hoeveel diere en diertjies en voëltjies en wat nog is dood? Ook is daar nie maintenance gedoen nie, nêrens word dit gedoen nie!
Liz King
Please Mrs President, this is a shocking disaster, just admit it, heads must roll!
Yes! Heads must surely roll! - Bernice Du Plessis
Geen gevoel vir diere nie. - Leon Nederlof
Veerkragtigheid sê jy? - Gerrie Nel
Ai antie, wat praat jy nou? Etosha is ’n bewys van onbeholpenheid en swak beplanning van jou werkslui daar. Al wat nou daar seëvier, is die aasvoëls! - Wilfred Weise
Sy is reg, GRN se veer het net krag as iemand kan score, hierdie ramp het dit nou weer bewys. - Hannes Dorfling

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie