Facebook vir 18 Junie 2024
“Ses perde in drie dae gesteel en geslag:”
Onmenslike wesens sonder gevoelens. – Grobbie CH
Die soort sake gaan net uitgegooi word, want die tronke is vol. Dit het juis met iemand in ons dorp gebeur. Perd geslag, krimineel is laat gaan, tronke is te vol. – Robert Francois Zahradnick
Julle wreedaards, dan verkoop julle ook nog die vleis. – Billy Heydenrych
Dis verskriklik. Yo ʼn perd, hoe kry mens dit reg, liewe genade! – Jacoba du Plessis
En dit was nie net gewone perde nie. Duur. – Marie De Jager Beukes
“Jeug neem deel aan BIG-betoging:”
Declared that if she is elected the next president of this land, all citizens between the ages of 18 and 59 will get N$1 750 per month for three years just to help them to get back on their feet. Pensioners will also get N$1 750 pm. – Jan van Wyk
Waar sal die regering die geld vandaan kry? Gee vir die mense werk dat hulle van die strate af kan kom. As daai toelaag slaag sal niemand meer wil werk nie? – Maria Jacoba Bronkhorst
Mmmm, betaal mense om nie te werk nie, wonderlik. Asof ons land nie reeds genoeg skuldlas het nie, en wie sal moet betaal vir daardie klomp leeglêers se toelaag? Die mense wat elke maand hulle basse af werk om te kan bestaan. – Selma Slabbert
Waar sal dit eindig? Is net om stemme te kry. – Lizzy Joubert
Maar dan kan hulle nie die oumense se pensioen eenmalig ordentlik verhoog om by huidige lewenskostes aan te pas nie. – Janetta Schoonbee Smith
Laat die mense gaan werk, minder betoog en op straat lê. Ons het almal gewerk tot met ons pensioentyd en werk steeds. – Maureen de Villiers
“Outjo-bejaardes wreed aangeval:”
Oumense is sagte teikens. Karma is ʼn ander ding, die wiel draai. – Freda Moller
Bose wêreld waarin ons nou bly. Sterkte vir die egpaar. – Buks Roode
Baie wreed, hoop hulle word gevang en goed gestraf. – Dorethea Kittler
Hulle het seker nie grootmense nie. Sies! – Mamzel Jossop
Die regering behoort daadwerklik op te tree, of ons eindig op as ʼn nuwe SA. – Hendrien Nel
Ek voel net veragting vir die wreedheid. Ons is in ʼn stil oorlog. – Marie Marietjie Smith
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie