Facebook vir 13 Oktober 2025

Mandy Rittmann
“NLU wys Francoise Steynberg van Republikein as Mediapersoonlikheid vir 2025 aan:”



Hartlik geluk Francoise, jy verdien dit 100%. – Tienkie Pretorius Redelinghuys



Wel gedaan Francoise Steynberg, jy werk hard en verdien dit! – Johan Pieterse



Well done Francoise, great award for all your effort. – Andrew Fallis



Not only the love for her job is mostly the love for her country. Congratulations, Francoise Steynberg. – Katrina Kandjii-Black



“Namib Mills cuts maize and mahangu prices:”



Dankie Namib Mills. So bly iemand dink aan die mense hier onder, wat honger kry; al gevoel ons is vergeet. Nogmaals baie dankie! – Cedric Daniels



* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2025-10-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer