Facebook-kommentaar

Duisende dollars vir Amerikaanse visum:

Maak ook die selfde wet vir hulle. – Christopher Van Rooi

Wie wil nou anyway daarna toe gaan? Nie terwyl DJT septer daar probeer swaai nie. – Pieter Senekal

Dit kan deur goeie bilaterale betrekkings weens goeie leierskap verander ten goede! Eenvormige beleid en bevordering van goeie rasse verhoudings instede van om RSA se radikales slaafs na te volg. – Izak Smit

Dié lig van Kerstyd:

Mooiste skrywe wat ek oor Kersfees gelees het in ’n lang tyd. – Rubyline Rittman

Kommentaar

Republikein 2025-12-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer