No Image Caption

Facebook-kommentaar

Voorblad

Wat 'n kontrasterende 2 stukke. Die een gee gratis sy lewe vir iemand anders se kind en die ander steel die staatskas leeg met simpel plaatjies en bande . . . Daar is 'n wet wat diere verbied op hoofpaaie. Pas dit net toe.

– Wilmien Martin

Bees en donkies hoort nie op paaie nie, wat 'n mors van geld. Laat eienaar self koop! – Faan Beukes

’n Familielid of vriend het ’n miljoenêr geword as krismisgeskenk. . . – Norman D Bester

Dis ’ tydelike oplosding en geld mors.

Die wet is in plek om die diere op die pad-situasie te beheer, maar soos met al die ander wette word dit net nie toegepas nie. Slapgat staatsamptenare wat nie wil werk nie. – Nicho Dauth

Die vraag is of die "sous die pap werd is" ?

Hoe lank gaan bande hou? – Johan Oberholster

Maar weer eens ’n kans om die werklike probleem nie hoef aan te spreek. Die een agter die stuurwiel wat maksimum spoed wil ry en nie die vermoeë het om die voertuig te kan beheer in tyd van nood. – Cassie Carstens

Nog nooit gesien ’n kar stamp ’n donkie, sit daai blinkertjie opi beeste,dankie – Gert Diergaardt

Namibia listed among countries subject to US visa bond requirement:

FWIW the bond payment is 15,000 USD. – Rigo Reddig

That idiot cannot even pronounce Namibia. So according to him Nambia is not on the list. – Tina Becker

Kommentaar

Republikein 2026-02-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer