Facebook-kommentaar
Republikein-voorblad:
Welgedaan aan al ons boere wat vasvat, dis goed om elke jaar ons klas beeste in Whk te aanskou en die beste ginetika lê hier in al die beesrasse. Boer lekker en die mooi reëns is hier en glo almal ontvang. . . – Billy Heydenrych
Regeringstore kry elektroniese stelsel:
Werkskepping. Tel dit iets wat die privaat sektor skep? NamPower verhoed dat die informele sektor groei. – Duan Jansen
Goeie idee, maak in elke region 1 kantoor oop met 1 stoor vir dit asb. – Gert Diergaardt
Vertel my gou, hoe loop dinge met die reflektor jackets/blinkers op diere? – Katt Gat

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie