FACEBOOK-kommentaar
Twaaljarige verdrink:
Daardie deel moet toe gemaak word. Het al paar lewens gekos en is bitter gevaarlik. So hartseer en seisoen begin nou eers. - Elle Aandiestrand
Vervalle lughawens:
Vervalle Lughawes??? Maar die oningeligte NAC betaal miljoene dividende aan die Staat wat elk geval weer vermors gaan word, i.p.v. hul eiendom opgradeer... wat 'n 'n briljante klomp mense. - Billy Heydenrych
Lyk my die Tenderpreneurs kry nou ook swaar. - Ignatius Pretorius
Omstrede pastoor:
Mt wattr pastr was dai gemeente happy? - Joey Gawanas
Pastoors, julle doen sies dinge! Sies man! - Antje Pfafferott
Here kyk na U gesant met n oog van ontferming - Anzell Swartz
Misbruik die naam vd Here... naam pastoor nie werd nie - Kathleen Fourie Prinsloo
Hmmm... mense, mense hou op hina, newspapers be careful mt wat julle skryf en sê. - Norbert Aukhumeb
.

Kommentaar