Facebook-kommentaar 15 April 2023
"Oliegeld kan Nam dollar bevry"
Wilhelmina Matthys - Dit is wat Hage geweet het, daarom het hy gesê die bejaardes moet 3 000 kry, daar is beter vooruitsigte. Maar nee, hieries het ander gedagtes
Billy Heydenrych - Jy is reg Dawie, INDIEN dit reg gebruik èn bestuur word, weg van die skelm menere in die land.
Erika Glück - Dalk kan ons met sterker geld ook weer kan bekostig om minder te betaal vir petrol en als anders- dalk even ook op vakansie gaan iewers, maar nou ja, ons kyk maar hoeveel weer in eie sakke gaan.
Wico Coetzee - Ons ou president het dan duidelik gesê dit is nie ons olie nie.
"Nuwe baadjie vir historiese Alte Feste"
Julie Teichert - Dit is baie goeie nuus. Ek is ‘n groot voorstander dat die geskiedenis bewaar word, hetsy artifakte, monumente en historiese geboue. Dit maak ons land interessant vir toeriste en ons kinders kan meer visueel beleef hoe hul voorvaders geleef het.
Chris Theron - Nou wat van die Ruiter standbeeld ?
Debbie Oberholzer - Wonderlik, ek het ure as kind daar binne rondgedwaal.
"Diensvlakke by mediese store daal"
Henry Bisschoff - Dit is belaglik dat hulle dit nie reg kry nie. My werknemer het ook net 'n sekere gedeelte van die voorskrif kon kry. Setpille moes ek toe maar koop, want die onbeholpe staat het nie vooraad nie.
Dit sal nogal interresant wees as mens die mediese stoor sou kon besoek en kyk wat gaan daar aan. Hoeveel medisyne het verval en dies meer. Dit sal seker 'n totale flop wees.
Cobus Smith - Kritieke medisyne is nooit daar nie en dan word daar gesê hulle wag vir Windhoek! Baie keer kry die oues van dae net die helfte! Onbevoegdheid!
Britta Ulrike Tiefenbach - Laat hulle die 650 miljoen-tender se geld gebruik.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie