Facebook 9 Augustus 2022
“Protes nie gratis in Namibië”:
Ongelukkig verstaan ons polisie bitter min van ons land se Konstitusie. Nou moet iemand eers weer paar miljoen in 'n hofaansoek spandeer om die ongeletterdes tot orde te roep. – Eben De Klerk
Ek moes ook N$60 betaal om op Otjiwarongo ‘n verklaring van diefstal by Nampol te doen. – Johan Botes Snr
Vra net ‘n kwitansie met elke betaling. Ons betaal te maklik! Op die kwitansie moet aangedui word waarvoor die betaling is. – Coenie Vermeulen
Dis mos daylight roberry. – Stefan Bruwer
Wil net weet die geld gaan. Vir wat? Vir eie sak of om op te maak vir wat weg is. – Kobie Nel
Ek het 400 betaal vir my demonstrasies en hulle het gesê dis vir traffic bystand. – Aletta Baai de Wee
“Min vaardighede vir lees en syfers”:
Probleem nr 1. Die Ministerie het n stelsel ingebring om hulleself goed te laat lyk deur kinders wat ongeag of hulle die basiese vaardighede bemeester het of nie, aan te skuif na 'n volgende graad. Dus eindig hulle later op in hoër grade en kan nie eens ordentlik lees nie en het baie swak syferwerk. Dan is dit te laat en kan hulle nie vorder nie. Die fondasie het verkrummel. Jy kan net matriek haal as jy graad een tot 3 uitstekend slaag in al die vaardighede. – Belinda Blaauw Wessels
Probleem lê by die onderwysers. Los daai probleem op en dan sal alles in plek val. – Jurie Thelma Vermeulen
“Likwidateurs wil aan Fishrot saak onttrek”:
Ek dog heeltyd my Afrikaans is van die boonste gestoeltes, maar nee, die skrywer van hierdie artikel het my voete onder my uitgeslaan met haar taalvernuf. Mens kry maar selde suiwer Afrikaans gebruikers. Deesdae word dit gemeng met Engels. – Bernadette Gaeses

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie