Facebook 7 Desember 2022
“Gustavo weer agter tralies”:
Alle visse in die tronk het vir hom gesê wat om te doen ens, ens. Hy kry sy borggeld terug en siedaar. . . almal lag en maak grappies en is dik geëet. – Bruno Falk
Hy het alles gedoen wat hy moes gaan doen. – Jan Nel
Hulle moet sit en kyk hoeveel mense ly honger. Ons land is in armoede gedompel. Gooi sommer die sleutels weg. – Shimei Humphries
“Freyer oorkom hitte-uitputting en wen Munga MTB”:
Baie geluk Martin, jy is ’n yster op ’n ysterperd! Jy maak Namibiërs trots. – Anita Bester
Op ’n staalfiets wat locally in Namibië gebou is. – Kai Kiesewetter
Baie geluk, ons is trots op jou. – Christa Joubert
“Lang rit vir geliefdes”:
Dit is baie, baie spesiaal! Sterkte aan al die ryers! – Ronel Snyman
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie