Facebook 28 Januarie 2026

Republikein se voorblad 27 Januarie 2026:

And kids don’t have schools to attend? – Valcerine Mouton

Die regering is ’n flop op alle vlakke. Nul op ’n kontrak. – Elmo Hancock Plato

Mmm. . . ongelukkig gebeur hierdie tipe dinge tot nadeel van die belastingbetaler asook dié wat vir hulle gestem het. – Pauli Potgieter

* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2026-01-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer