facebook aanlyn
facebook aanlyn

Facebook 25 Januarie 2024

Mandy Rittmann
“Satin se verhaal gee hoop:”

Sluit die eienaar vir lank toe asb! – Cobus Smith

Some people should just not be allowed to own any animals! – Debbie Nel

Ek hoop daar word teen die eienaar opgetree en nie net oor die vingers getik nie. – Toy Dorfling

Vat net die perde. – Stefan Bruwer

Hoop hulle word verwyder! – Anneline Kieck

So dankbaar vir dié wat help, maar vir dieremishandeling, daardie 1 000 bosluise moet op die eienaar gegooi word! – Marietjie Strauss

Vervolg hom. Verwaarloosing! – Elsabe Van Rooyen

Hoop daar word ’n klag gelê van dieremishandeling. – Hannelie Sowden

Gooi die sleutel van daai tronk ook sommer weg, geen dier verdien om so mishandel te word nie. Ek sal maar nie sê wat ek wil nie. – Charmain La Cock

Die wreedheid van die mens......onbeskryflik. – Jeane Schreuder

Ja rerig dis baie sad, arme perde. – Roelene Du Plessis

Why do people never learn, it’s an animal, it needs water and food, this goes to all animals, people just don’t get it, makes me very angry. – Ellen Gibson De Gouveia

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer