Facebook 21 Julie 2023
“#PasIn: ’n Boer het op 14 gestroopte gemsbokkarkasse op sy plaas afgekom:”
My hart gaan uit na hierdie boer. Jy moet sterk wees wanneer jy so tussen jou wild moet loop. Wanneer word die mense moeg van steel? – Lyndon Bryan Januarie
Kan nie in woorde uitdruk hoe hartseer ek is vir u nie, en nie eers te praat van kwaad nie. Geen respek vir ander se besittings. – Lynette Welgemoed
By ons net so. Ons boer ook tussen Otavi en Outjo. Ons kry so baie draadstukke in die veld, dit maak my boos. – Suzette Groenewald
Die mense wat dit doen moet ’n baie hoë straf kry. Niks word gedoen teen stroopers nie! Hulle word gevang en weer vry gelaat! Geen geregtigheid word hier in ag geneem. In die gereg is die skuldige een die geregte en die geregte die skuldige. Hoe will jy hier nog reg hê? Ek kry die boere baie jammer. Hulle doen alles in hul vermoë om hul eiendom te beskud, dat die gereg dit nie kan sien nie verstaan ek nie! Wat moet jy nog doen om dit vir hulle te bewys! – Bianca Henrichsen
“TransNamib betaal nie mediese fonds:”
Die mense sal nou ook te oud wees om by ’n nuwe mediese fonds aan te sluit. Skokkend! – Almut Boye
Maar daar is N$15 miljoen beskikbaar vir ons 'leiers' om oor 3 maande te blaas op S&T’s. My twee breinselle is heeltemal te moeg om die ish te process. I gee op. – Sonia Carew

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie