Facebook 16 Februarie 2026

Facebook

“Veediefstal op Aranos ‘buite beheer’:”


As die saak onopgelos is dan is die polisie self daarby betrokke om tyd te wen. – Antoinette Schrader


Nie net veediefstal en dwelmhandel nie, onregverdige hantering van sake, klagtes, aanklagtes wat nie ondersoek word en was nie en nie reg opgevolg word nie, omkopery vir veiligheid van inmates, onopgeloste sake, wanrespek en reg in eie hande neem tot voordeel van omkoopmaatjies. ’n Ordentlike ondersoek moet gedoen word op alle gebiede, sake en ook betrokke geregsdienaars vanaf Aranos, Mariental en waarheen hulle verplaas is. – Elrika Kruger


* Beste lesers, keuring vir die ­publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesers­bydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van ­private besighede word eers aan die onder­neming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.

Kommentaar

Republikein 2026-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer