Facebook 13 September 2022
Profeet skuldig aan stropery
Here vergewe elkeen met sy negative comment. We are Christians and we need to support each other in prayers we are all human being. Die Bybel sê wees lief vir jou vyand ook bid ook vir jou vyand want ons moet mos ons naastes lief het soos vir ons self. – Poppie Farrell
Wat is negative comment.... wrong is wrong! Negative is negative.... Why must we be soft on him? Because he is a so-called pastor? – Dendis Totong
Née, dit is nie my naaste nie, hy is ’n moordenaars van pyn en lying van ’n dier wat almal weet mag nie gestroop word nie. – Allan Crous
Lekker man, omdat hy ’n profeet is, moet hy immers darem seker nog meer weet van reg en geregtigheud. Hy moet eintlik dubbele straf opgelê word! – Marietjie Strauss
Wat help dit daai diere sal nooit trug kom nie. Vat alles af. – Josias Louw
Ek het dan gedog die nuwe Namibiese wet sê 25 jaar per renoster, hoe nou? – Boeta Breedt
Snaaks dat hy dit nie kon sien kom nie - verwysende na sy profetiese abilities. – Cornel De Villiers
Die Bybel waarsku ons teen die vals profete wie kan sien moet sien en die wat kan hoor moet hoor. – Johan Van Eck
Hul moet hom toeluit en die sleutel weggooi. – Tina Becker
Spaanse vismaatskappy dagvaar Fishcor-filiaal
Nou hou op geld leen, dan sal julle vorentoe gaan maar julle is so gewoont om geld by oorsee se regerings te leen. – Lilian Blaauw

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie