Facebook 12 Junie 2023
“Spoglughawe staan verlate:”
Ja dis Afrika, dit moet mos so lyk dan is dit mos volgens hulle standaarde. – Maria Jacoba Bronkhorst
Dis jammer. Dit sal ’n groot voordeel wees as daai lughawe in gebruik nog was. Kan hulle dan nie net sekuriteit aanstel om vandale weg te hou nie. – Gerhard du Plooy
So word voete gesleep en niks kom ordelik tot ’n einde nie! – Cobus Smith
Hoekom kan daai lughawe dan nie aan iemand toegeken word nie, ek weet dit sal beter benut word as nou. – Sussie Maritz
Soos so baie ander gevalle. Hulle gee kans vir hulle trawante om hulle self te help. – Hein Husselmann
Ats, wat ’n hartseerlike toestand! – Elaine Hamutenya
“Diens in ’n japtrap:”
Sjoe jy is ’n jongman na ons harte! Sterkte en hou so aan. Jy doen goed vir jou naaste. – Huis Muis
Hy is rêrig wonderlik. Het my ook bygestaan by ’n motorongeluk, puik diens en ’n wonderlike mens! – Rene Joubert
Dylan het my ook een keer baie mooi gehelp met battery, binne ’n japtrap. – Amanda Gaoses Neé Janka
Dit is nogal iets wat definitief kan werk. – Piet Van Zyl
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie