Facebook 11 Augustus 2025
Republikein se voorblad op 8 Augustus 2025:
Maar daar is olie daar gevind. Hele paar jaar terug al. Dalk kyk hul nou goedjies wat daarmee verband hou. En voor jul my wil teer en veer, ek praat of spekuleer nie net nie. – Nesta Vd Walt
Word die paaie nog reggemaak of sal dit so bly tot die volgende reën kom? – Maria Bezuidenhout
Lorenzo Mario
Ja ek sien dit baie in die Suide nou gebeur. Sal moet begin skiet. – Lorenzo Mario
Skiet dit af ja! – Neelsie Pepler
* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie