Facebook 10 Julie 2023
“Geen borg vir polisieman wat glo dwelms smokkel:”
Gierigheid is nou sy verdiende loon, dus net nie hy alleen nie, daar is heelwat, wat op die drug lords sê payroll is. Oor drugs word huise en karre ingebreek, mense doodgesteek oor selfone, mense word geroof, nou dra die polisieman en tronkbewaarders nog drugs aan, selle toe. Menswaardigheid is heen, alles val inmekaar, maar hulle sit en pay van ’n minister af. Skaamteloos, maar eendag is eendag, bly biddend en hoop. Titse! – Raycharles Frodeman
Ons gebede word verhoor. Wees versigtig. Daar gaan niks van daai saak word nie. – Everal Sitler
Geen borg, hy weet wat hy doen. – Meisie Gawanas
Mooi, daar sit hy nou en geen werk. – Hannelie Sowden
Hoe sal hulle kan help, om jongmense of drug lords in orde te kry, as hulle sulke goed doen. – Johanna Beukes
Mooi man. . . Elke dag net nog. – Otto Lambert
Wat gaan in ons land aan – Gwen Oktober
Ons koop nou sommer by die pol dagga, as ons wil rook. – Christopher Pieterse
Nou kyk nou, dis nou polisie? – Marie Jacoba Bronkhorst
* Rubrieke, meningstukke, briewe en SMS’e deur lesers en meningvormers weerspieël nie noodwendig die siening van Republikein of Namibia Media Holdings (NMH) nie. As mediahuis onderskryf NMH die etiese kode vir Namibiese media, soos toegepas deur die Media-ombudsman.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie