Photo Caption
Photo Caption

Een onderwyser, 55 leerlinge

Lesersbrief
-

ANONIEM SKRYF:

Die streek worstel met gekwalifiseerde onderwysers, wat sonder werk by die huis sit en ongeboude nuwe klaskamers. Dit wil sê, hulle worstel met 'n regering se wanbestuur wat die toekoms van ons kinders betref. Hulle koop liewers nuwe karre en begin projekte wat halfpad opdroog.


* Beste lesers, keuring vir die ­publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesers­bydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van ­private besighede word eers aan die onder­neming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.




Kommentaar

Republikein 2026-11-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer