Doeriejare se stetoskope om hul nekke
ANONIEM SKRYF:
Dit is vir my so oneties van veral staatsdokters. As jy ’n dokter gaan spreek, moet jy ’n meter of meer weg sit, dis asof hulle bang is dat jy ’n aansteeklike siekte het. Doeriejare het dokters stetoskope om hul nekke gedra en jou van naby ondersoek en jou met hul hande ondersoek. Dit is waarom mense altyd siek en klinieke en hospitale bly besoek. Ek sê maar net.
* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie