Bielie van ’n suurlemoen!
LOURENSIA WEIMANN SKRYF:
Dié suurlemoen (wat die skaal slaan op 850 g) langs ’n volstruiseier, is net een van vele sulke suurlemoene aan ’n boom in my tuin op Outjo. Ongelukkig is sy herkoms onbekend, want my oorlede ma het die boom jare gelede geplant.
* Beste lesers, keuring vir die publikasie van WhatsApp, briewe en alle ander lesersbydraes berus by Republikein. Klagtes oor die diens van private besighede word eers aan die onderneming vir reaksie voorgelê. Die menings van ons lesers en rubriekskrywers verteenwoordig nie noodwendig die standpunt van Republikein nie. Republikein is ’n lid van die Redakteursforum van Namibië (EFN) en onderskryf die etiese kode vir die Namibiese media soos toegepas deur die media-ombudsman.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie